R450 @ 3UreKunsmateriale word voorsien
R250 @ 3UreBring jou eie kunsmateriale
Almal skilder dieselfde portret/ landskap wat deur die instrukteur gekies is en voltooi ‘n volledigeskildery in een les.
R550 @ 3UreBring jou eie kunsmateriale
Die skildery prent word deur jou gekies met die grootte van jou keuse
Die instrukteur bied stap-vir-stap hulp aan
Die privaat les kan oorloop na meer as een les