Kom geniet ons informele klasse met ‘n “nie so tradisionele juffrou”. Ons media sluit olieverf en waterverf in.
Verwag dat ons kunsklasse meer aanbied as wat die pryse voorgee.
Kyk bietjie rond watter kunswerke is tekoop. Kontak die kunstenaar, Quinzelle Nel, in verband met die pryse daarvan.